Indien jy jou intekenbesonderhede vergeet het, gebruik gerus die onderstaande soekfunksie om jou besonderhede te herstel. Vul jou studentenommer in by “Soek volgens gebruikersnaam” en klik dan op “Soek”. Jy behoort dan ‘n e-pos te ontvang in jou studente e-pos adres met ‘n skakel wat gebruik kan word om jou besonderhede te herstel. Alternatiewelik, sleutel jou studente e-pos adres in by die “Soek volgens e-pos adres” en klik dan op “Soek” om ‘n skakel te ontvang in jou studente e-pos adres om die intekenbesonderhede te herstel.
Soek volgens gebruikersnaam
Soek volgens e-posadres